Rainbow Friday: Spesiale tariewe op boeke, DVD-stelle en USB-preke

HOSANNA SE RAINBOW FRIDAY: weet dat wat jy hier aanskaf, sal nooit kan vergaan nie, want alles sal vergaan, maar GOD SE WOORD SAL BLY STAAN. Die volgende is 'n lys van produkte wat in die Rainbow Friday winkel beskikbaar is. Hierdie veldtog is geldig tot 31 Desember 2018 en terwyl voorraad hou.

BOEKE

Sweef: R380
Om in Hemelse Plekke te sit: R200
To be seated in Heavenly Places: R200
Spore: R130
Footprints: R130

DVD-STELLE (R180 ELK)

Turn your eyes upon Jesus 
Die sleutel om die Lewe en Oorvloed oop te sluit 
My Naam sal jou red en beskerm 
Sieraad vir As  
Woord word Vlees en die Vlees word Bloed 
Marriage Supper 
Heilige Gees Krag en Vuur 
Swords 
Die Nuwe Jerusalem 
Let Thy Kingdom Come 
Be Loyal to the Royal in you 
Kies die Lewe 
Spore 
At the feet of Jesus 
Revival

USB-PREKE (R450 ELK)

Mp4-preke op USB beskikbaar. Kry twee konferensies se sessies per USB. Konferensies van 2016, 2017 en 2018 is in hierdie formaat beskikbaar. Kontak ons gerus via die onderstaande bestelvorm vir enige navrae oor die boodskappe wat op die USB's beskikbaar is.

BESTELVORM

Termes & Voorwaardes

  1. Neem asseblief kennis dat versending nie by die Rainbow Friday tariewe ingesluit is nie. Die volledige bedrag en bankbesonderhede sal aan jou gestuur word sodra die bestelling ontvang is.
  2. Hierdie promosie is slegs geldig tot 31 Desember 2018 en terwyl voorraad hou.
  3. Pakkies sal gestuur word sodra bewys van betaling ontvang is. Bewys van betaling moet aan alidab.eloff@gmail.com gestuur word om jou bestelling finaal te bevestig.