Stilbaai Vrouekonferensie

Aangebied deur

Vroue met Kruike Riversdal
Gasspreker: Dr. Leonie

Konferensie datums

14-16 September 2018

Venue

Stilbaai Gemeenskapsaal
GPS Koördinate: 
34°22’36.6”S21°24’38.5”E

Kostes (per persoon)

R350 per persoon (Verblyf ingesluit)
R200 per persoon (Sonder Verblyf)

Kontakpersoon

Johanna Maddison
084 583 6696
jomaddison@telkomsa.net

Registrasies sluit

7 September 2018

Notas

BELANGRIK:
Verblyf is selfsorg. Eie etes en beddegoed moet voorsien word.

AANLYN REGISTRASIE

 

Registrasie vir konferensie is slegs geldig wanneer bewys van betaling ontvang is. Bewys van betaling moet aan jomaddison@telkomsa.net gestuur word. Geen terugbetaling sal na registrasie geskied nie.