Joubertina Konferensie

Aangebied deur

Dr. Leonie

Konferensie datums

20-22 Julie 2018

Venue

Die Kraaltjie, Joubertina
GPS Koördinate: -33.821014, 23.844337

Kostes

R300 per persoon

Kontakpersoon

Engela Strydom
Sel: 084 251 2483
E-pos: engela@langkloof.net

Registrasies sluit

17 Julie 2018

Notas

Etes ingesluit: 
Vrydagaand
Saterdagmiddag
Saterdagaand

AANLYN REGISTRASIE

Registrasie vir konferensie is slegs geldig wanneer bewys van betaling ontvang is. Bewys van betaling moet aan engela@langkloof.net gestuur word. Geen terugbetaling sal na registrasie geskied nie.